Creative MindsŪ Northern Cape


Creative MindsŪ - Kuruman welcomes you

Creative Minds wil al die studente wat hul kursusse voltooi het baie geluk wens en voorspoed toewens vir die jare wat voorlę en dat elkeen wat so hard gewerk het om dit te behaal geseën sal word met baie sukses vorentoe.
Ons het ‘n baie suksesvolle jaar tot dusver gehad met die groei van ons studente getalle asook met die uitbreiding van nuwe gevorderde kursusse wat vanaf 1 Augustus aangebied is nl. die nuwe E-Learning kursusse.

Die nuwe kursusse sal van groot waarde wees vir matrieks wat skool verlaat asook enige ander persoon wat hul verder wil bekwaam in verskeie studie rigtings.
   
We congratulate the above students!
OWNER: HESTER BEUKES
Tel/fax: 053 712 3791
Cell:
082 416 2380
Email: cminds@lantic.net

BEARE STRAAT, KURUMAN